DictionaryForumContacts

   
A B C D E F G H I J K L M N O P R S T U V W Z   >>
Terms for subject Mathematics (1849 entries)
abruptheidskorreksies popravkov za isprekidanost
absolute afwyking (die verskil, sonder inagneming van die teken, van 'n stogastiese veranderlike se waarde, vanaf 'n gegewe waarde) absolutni odklon
absolute fout (die absolute afwyking van 'n stogastiese veranderlike vanaf sy "werklike" waarde) absolutna napaka
absolute frekwensie (in teenstelling met die relatiewe frekwensie) absolutna frekvečna
absolute maat (wat onafhanklik van oorsprong en skaal is) absolutna mera
absolute moment (waarin die afwykings vanaf 'n vaste punt sonder inagneming van die teken geneem word) absolutna trenutke
absolute risiko absolutna tveganje
absolute verskil (sonder inagneming van teken tussen die waardes van twee veranderlikes) absolutna razlika
absorberende gebied (veralgemening van absorberende versperring) absorbira regiji
absorberende Markov-ketting (wat absorberende toestande besit) absorbira Markov verige
absorberende toestand ('n toestand wat nie verlaat kan word as dit eenmaal bereik is nie) umikanje države
absorberende versperring ('n toestand waar daar 'n waarskynlikheid is om nie gereflekteer te word nie) absorbira oviro
absorpsieverdeling (van die getal "individue" wat nie daarin slaag om 'n gegewe absorberende gebied oor te steek nie) absorpcije distribucij
additiewe gevaarmodel dodatka nevarnosti model
additiewe model (waarin die faktore wat die afhanklike veranderlike beïnvloed 'n additiewe effek het) aditivni model
additiewe proses (stogastiese beweging) aditivni proces
additiwiteit eienskap van chi-kwadraat dodatka last hi-kvadrat dodatek last χ ²
additiwiteit van gemiddeldes seštevnost sredstev
Adès-verdelings Adèsova porazdelitev
afgeleide statistieke pridobljene statistike