DictionaryForumContacts

 Earl

link 29.07.2007 19:22 
Subject: Wat is pa’s ? — Deur die oe van 'n kind
Pa’s werk baie hart en het baie papier gelt. Pa’s hou baie van teevee kyk op Saterdag. Pa’s wil slaap op Sondag. Pa’s maak braaivlys vir kos en is sterk en sê hille is die baas. Pa’s het visstokke, grawe en baie anner goet in die graatsh en hille vee nie uit en stof af nie. Pa’s lees as hille kamer verlaat. Pa’s hou van tannies wat nie gelt het vir kleere nie en wat net kostjums dra. Pa’s gee hart pak as ma so sê. Pa’s gaan op vikansie en vat ma’s en kenners altyt saam. Hille krap hille gesigte skoon want dit wort vol hare as hule slaap. Pa’s werk altyt as kinners iets wil doen, en het baie werk vir kenners. Ma’s het ook baie werk vir pa’s. Pa’s is kwaai maar hille is bang vir ma’s.
:-)

 Sjoe! moderator

link 10.08.2007 7:42 
Wat is ’n Ma ?
(Deur die оё van ’n kind)

Maas is baje mooi. Hille kleer hille gesigte in. Maas lees vir mens stories. Maas kan goet sien, as jy klaar gebat het sien hille dis nog vyl agter jou ore. As jy stout is sien hille deer ’n mier en vra wat jy alweer doen. Hille maak groente vir kos en ons kry lekker poeding as ons allis opeet. Maas moet baje slim wees, want ons jivrouens gee vir ons hyswerk dan doen ons maas dit. Maas vat kenners skool toe en soen hille voor anner kenners en tannies. Maas is altyt laat en sê kenners moet gou maak.

As jy siek is pas Maas jou op. Maas het baje gelt vir tamatiesous, pienatbater, seep en tannepasta, kofie en pap maar net biekie gelt vir swiets. Maas sê altyt hille het nie gelt nie maar dan koop hille ’n trolie vol goeters. Maas hou van winkels waar mens net ’n papierkie teken want dan hoef jy nie te petaal nie.

Maas sê altyt hille is vet as hille ou kleere aantrek, niewe kleere pas net reg en dan is hille maar. Maas is baje virsigtig. Hille sê altyt pasop vir die karre en slyt al die dere. Hille is bang vir krieke, en jaag die hond van die bet af.

Maas is baje vliks. Hille praat lank op die foon, lees boek en kyk dys of de laaivs op tiewie en dan maak hille vinig kos voorlat Paas kom. Maas gaan eendag hemil toe want hille bit baje en ken alis van Liewe Hiesis. Ek is baje lief vir Maas. :)

 

You need to be logged in to post in the forum